David Lynch

David Lynch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lynch in 2009.

Geboortenaam David Keith Lynch
Geboorte 20 Januarie 1946 (1946-01-20)
Missoula, Montana, VSA
Beroep(e) Regisseur, draaiboekskrywer, vervaardiger, skilder, musikant
Aktiewe jare 1966-tans
Rolprente Twin Peaks, Mulholland Drive, Blue Velvet, The Elephant Man, Eraserhead
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Keith Lynch (gebore op 20 Januarie 1946) is ’n Amerikaanse regisseur, draaiboekskrywer, vervaardiger, skilder, musikant en romanskrywer. Hy is bekend vir sy surrealistiese rolprente en unieke styl. Die surrealistiese en, in baie gevalle, gewelddadige elemente in sy werk ontstel dikwels gehore en laat hulle aanstoot neem.[1]

  1. Lynch en Rodley 2005. p. 245.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy